I AM Venelee

Web Designer, Graphic Designer, Developer and Engaged

Vriendin is gebore uit my liefde as ontwerper vir alles wat mooi, sag, vrolik en vroulik is!

Niks waarna ek gesoek het vir my troudag, het my smaak gepas nie… mense se ek is n “ou-siel”, ek sien dit as n kompliment 😉

Ek hoop jy vind ook wat jy nodig het by “‘n Vriendin”